Select Page

My Eerste Jare Album – Afrikaans Unisex

R430.00

Ouderdom tot 3 jaar

Ongeveer 24 bladsye

Rug aan rug

3 Afdelings – Eerste, Tweede en Speelskooljaar

Hierdie is die perfekte album om al jou kosbare herinneringe van jou baba se geboorte tot en met speelskool jare in vas te vang.

Jou baba se eerste jaar is so 'n ongelooflike spesiale tyd en ons het bladsye soos "My Eerste Familie Foto" en ons gunsteling bladsy "My Familie Boom" ingesluit.

Die tweede jaar is baie belangrik want dit is die jaar wat jou kleinding hom of haarself begin identifiseer in beide persoonlikheid en belangstellings.

Ons het bladsye soos "My Reise" ingesluit in heirdie jaar met baie spasie vir al die spesiale oomblikke.

Die "Speel Skool" jaar is 'n MOET want dit is jou baba se eerste skool! Die eerste klasfoto en skool aktiwiteite word hier gedokumenteer.

Elke bladsy is ouderdom gepas saamgestel en gedruk op hoe kwaliteit papier wat jou instaat sal stel om in die jare wat voorlê terug te kan blaai en hierdie spesiale oomblikke te herleef!